Artistatau-redenaarskompetisie. Sewe leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die finaal van die Artistatau-redenaarskompetisie.
Liam Lloyd Doman, MC Theron, Yadel Valdes, Megan Haward en Mila Kotzé, Zilni van Wyk en Mikayla McMaster neem op 1 tot 3 September by Midstream College deel aan die finaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien