)
Provincial Debating – Rondebosch Boys’ High School thrilled

Provincial Debating. Rondebosch Boys’ High is thrilled to announce that Sacha Murugan, a Grade 8 learner at Rondebosch Boys’ High School, has been selected to represent the Provincial Debating Team.…

Debating – Grey College’s Triumph of intellect and eloquence

Debating. Congratulations to the Grey College senior debating team for clinching the 2025 Provincial Debating Championship held in Virginia last weekend. Their victory is a testament to the power of…

Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School

Sport Weekend 2025. 🌟 A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB,…

Awards Assembly – Kingswood College

Award Assembly. At yesterday morning’s Awards Assembly, a number of Kingswood College’ pupils receiving awards for chess, debating, music, tennis, squash, basketball, athletics and swimming. Chess: Debating: Music: Tennis: Squash:…

Debating – Crawford International Sandton

Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed…

Derby Day – Clarendon High School

Derby Day – Clarendon High School for Girls, East London, and Stirling High School, also from East london, enjoyed their Derby day this past weekend. Results of Clarendon: Debating: Hockey:…

Debating – South African Schools Debating Board

Debating. The South African Schools Debating Board (SASDB) held the annual national trials in Kimberly at the Sol Plaatjie University. Each province selected their most promising debaters to represent them…

Debating – Eunice High School first in Free State

Debating. The junior debating team of Eunice High School won gold in the Provincial Debating competition held in Virginia. These Eunice girls are now through to the national championships. More…

Special Sports Awards – Camps Bay High School

Special Sports Awards. Camps Bay High School recently wrapped up their Special Sports Awards Assembly, the finale of the series of Awards Assemblies that showcased their Top Achievers in various…

Debatkompetisie – Erries dink op hul voete

Debatkompetisie. Die Erries het vanjaar weer aan die Dink-of-Sink debatkompetisie (‘n onvoorbereide debatkompetisie) deelgeneem te Hoërskool Montana en pragtig presteer. Daar is onder meer meegeding teen Afrikaanse Hoër Seunskool, Afrikaanse…

Winter’s Day Interschool Sport – PRG vs SACS

Winter’s Day Interschool Sport. Over the past weekend Paul Roos Gymnasium celebrated its annual Winter’s Day Interschool Sport celebrations with SACS. Both SACS High School and PRG serve as feeders…

Oppie Tong Af – Kai de Klerk to National Final

Oppie Tong Af. Truida Kestell Primary School congratulate their learner, Kai de Klerk in grade 7, who made it through to the national final with his English Entertainment speech! Kai…

ATKV Debat-streeksuitdunne – BVHS deur na semi-finaal

ATKV Debat-streeksuitdunne. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Susan Bender en Megan Haward het op 13 en 14 April deelgeneem aan die ATKV Debat-streeksuitdunne.  Beide dring deur na die semi-finaal…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte

ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…

Interskole Debatsliga – Paul Roos Gimnasium doen uitstekend

Interskole Debatsliga. Die tweede PRG Interskole Debatsliga vir onvoorbereide debatte het op 18 Maart plaasgevind. Paul Roos se drie senior spanne het uitstekend gevaar en wen hul debatte teen Parel…

Con Spirito Debatfinaal – Twee Errie-debatspanne onder top 10

Con Spirito Debatfinaal. Die plekplasings van vanjaar se Con Spirito Debatfinaal kompetisie se nasionale finaal is onlangs bekend gemaak. Die kompetisie het van 28 tot 30 September plaasgevind. Vier Errie-debatspanne…

Final of Podiumpret – Truida Kestell’s Kai de Klerk won first prize

Final of Podiumpret. Kai de Klerk is in Grade 6 at Truida Kestell Primary School in Bethlehem. He won the first prize at the National final of Podiumpret for his…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerders presteer

Oppie Tong Af. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell het A+ behaal in die Nasionale aanlyn kompetisie van Oppie Tong Af. Twelve learners from Truida Kestell Primary School achieved A+…

Vrystaat Debatspanne – Grey Kollege Junior debatspan in finale rondte

Vrystaat Debatspanne. Die Grey Kollege junior-debatspan was deel van die Vrystaats Debatspanne. Hulle het deurgedring het na die semi- en finale rondte van die landswye ATKV-debatkompetisie. Alhoewel die span nie…

Nasionale Radikale Redenaars – Madri van Niekerk kwalifiseer

Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie. Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item…

ATKV Debat – Paul Roos Gimnasium presteer in finaal

ATKV Debat. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste seniorspan het in die ATKV Debat finaal teen Affies gedebatteer. Die finaal was by Buffelspoort en die onderwerp was: “Pleknaamsverandering bevorder versoening…

ATKV-Redenaars – Hoërskool Nelspruit spog met vier leerders

ATKV Redenaars. NHS spog vanjaar met vier redenaars. Hulle gaan op Woensdag, 17 Augustus, aan die Nasionale finaal van die ATKV-Redenaars te Buffelspoort deelneem. Cornelis van Dyk en Berno Venter,…

Artistatau-redenaarskompetisie – BHVS presteer op kultuurgebied

Artistatau-redenaarskompetisie. Sewe leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die finaal van die Artistatau-redenaarskompetisie. Liam Lloyd Doman, MC Theron, Yadel Valdes, Megan Haward en Mila Kotzé, Zilni van Wyk…

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Curro Durbanville presteer

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Drie van Curro Durbanville se leerders het onlangs uitstekend in die ATKV-Senior Afrikaans olimpiade presteer. Inühn Fourie (gr.11) en Anja Fourie (gr.12) het die Wes-Kaapse Top…

Debating League Finals – St Charles College the winners

Debating League Finals. On Wednesday, 3 August, the St Charles College Junior debating team went up against GHS in the Pietermaritzburg Debating League finals. The team made up of Timothy…

Nasionale Interskole Redenaarsliga – Liam Lloyd Doman skitter

Nasionale Interskole Redenaarsliga. Liam Lloyd Doman, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga deelgeneem. Liam het ‘n persentasie van 95% behaal. Voorwaar ‘n indrukwekkende prestasie! Meer…

KZN Debating Championships – St Mary’s DSG Kloof learners excel

KZN Debating Championships. St Mary’s DSG, Kloof is proud of Nqobile Makhanya, Grade 9 and Amy Lamplough, Grade 11. Nqobile and Amy participated in the recent KZN Debating Championships. Nqobile…

Radikale Redenaars – Hoërskool Punt leerders presteer

Radikale Redenaars. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het deelgeneem aan Radikale Redenaars. Hierdie seun en dogters en het weereens bewys waartoe hulle in staat is en het uitstekend gevaar. Die…

Senior Afrikaanse Olimpiade – Tala Wiese eerste in Wes-Kaap

Senior Afrikaanse Olimpiade. Tala Wiese, Graad 12leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het skitterend presteer in die Senior Afrikaanse Olimpiade (Huistaal). Sy het die eerste posisie in die Wes-Kaap…

ATKV-Redenaars – Hoërskool Punt leerders na Nasionale Finaal

ATKV-Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai het presteer in ATKV-Redenaars. Rossouw Gericke, Graad 8, en Mariné Botha, Graad 11 dring deur na die nasionale finale rondte ATKV-Redenaars. Die…

Oppie Tong Af – Curro Durbanville learners at finals

Oppie Tong Af. Three learners from Curro Durbanville, Madison Alexander (gr.8), Méca Ladielis (gr.10) and Leah Tshotswane (gr.10) have made it through to the National finals of the Oppie tong…

ATKV-Redenaarskompetisie – Errie-redenaars praat plekke los

ATKV-Redenaarskompetisie. Op Vrydag 20 Mei het tien redenaars van Hoërskool Ermelo aan die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem te HTS Witbank. Van die 10 leerders het ses leerders plekke…

Redenaars – Hoërskool Robertson leerders presteer

Redenaars: Op Dinsdag, 10 Mei, het leerders van Hoërskool Robertson aan die tweede rondte van die jaarlikse redenaarskompetisie deelgeneem. Die volgende ses leerders het baie goed presteer: Juniorkategorie: 1) Jeanri…

ATKV Debat – Hoërskool Ermelo staan hul man by debat

ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 6 Mei, te HTS Witbank aan die provinsiale uitdunne van die ATKV Debat deelgeneem. Die EHS spanne het as volg…

ATKV Redenaars – Kwaggas na Suid-Ooskaap semi-finaal

ATKV Redenaars. Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Die deelnemers is Caro…

ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal – BVHS dring deur

ATKV-redenaarskompetisie Vrystaatfinaal. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se redenaars presteer weer! Daar word beslis hierdie jaar bewys dat Voortrekker se redenaars vir niemand hoef stil te bly nie.  Twaalf van BVHS se…

ATKV Redenaars – Dertig Leerders van Hoërskool Witteberg na half-eind

ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg spog met dertig redenaars wat deurdring na die halfeindrondte van die ATKV-Redenaars kompetisie. Die halfeind-rondte vind plaas op 20 en 21 Mei in Kroonstad.  Die volgende…

Con Spirito Redenaars – Laerskool Westwood presteer

Con Spirito Redenaars. Junior en senior leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het aan die Con Spirito Redenaars kompetisie tussen 27 en 29 April deelgeneem. Die redenaars het puik…

Debat – Hoërskool Punt dring deur na semi-finaal

Debat. Die Suid-Kaap se uitslae vir junior-en senior debat is bekend gemaak. Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots om aan te kondig dat een van hul drie spanne deurgedring…

ATKV Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg se 9 spanne maak amok

ATKV Debatskompetisie. Nege Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-en-Noord-Kaap Debatskompetisie. ‘n Totaal van vier juniorspanne en vyf seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen.  In…

Senior redenaarskompetisie – ANHS sê hul sê

Senior redenaarskompetisie. “If you have an important point to make, don’t try to be subtle or clever. Use a pile driver. Hit the point once. Then come back and hit…

ATKV Redenaars – Hoërskool Wonderboom bekkig en pittig

ATKV Redenaars. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se redenaars vergeet van staan met “‘n mond vol tande”. Hierdie Wonnies is bekkig, pittig en het die naweek, tydens die ATKV redenaars, gewys…

Jeppe High Annual Debating – St Andrew’s College Debating attended

Jeppe High Annual Debating. St Andrew’s College, Grahamstown, Debating Society attended the Inaugural Jeppe High School Annual Debating Tournament from 18 to 19 March. Seven boys took part. The junior…