Oppie Tong Af. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell het A+ behaal in die Nasionale aanlyn kompetisie van Oppie Tong Af.
Twelve learners from Truida Kestell Primary School achieved A+ in the National Online Competition of Oppie Tong Af.
Die presteerders is:
- Liam Amaro (Graad 5)
- Deon van Zyl (Graad 5)
- Awert Viljoen (Graad 5)
- Christiné Bester (Graad 6)
- Marizé Schutte (Graad 7 )
- Gert Maree (Graad 6)
- Joma Viljoen (Graad 7)
- Johan van Zyl (Graad 7 )
- Isabelle Koch (Graad 7 )
- Koot Bender (Graad 6)
- Kaylin van Rooyen (Graad 6)
- Heilene Meintjes (Graad 5)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf