Free State Champs Biathlé – Truida Kestell Primary
Free State Champs Biathlé – Three of Truida Kestell Primary’s talented athletes made their school proud. They recently participated in the Free State Champs Biathlé. Competing in the U15 category,…
Kloppers Tennis Tournament – Truida Kestell Primary
Kloppers Tennis Tournament. Photo: Fouché Vermeulen and Müller Bosch Fouchè Vermeulen and Müller Bosch from Truida Kestell Primary School, Bethlehem participated at the Kloppers Tennis Teams tournament. It took place…
SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Truida Kestell presteer
SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Atlete van Truida Kestell Primêre Skool het deelgeneem aan die SA Atletiek Kampoenskap 2024. Dit het plaasgevind vanaf 24-26 Maart te Polokwane. Die atlete het…
5 Gaited Equestrian – Truida Kestell leerder kry Protea Kleure
5 Gaited Equestrian. Laerskool Truida Kestell leerder, Jemma Orsmond, Is gekies vir die Junior Perdry Protea span vir die 5 Gaited Equestrian. Jemma Orsmond has been selected as Junior rider…
TBM Cricket Team – Truida Kestell Primary learner in team
TBM Cricket Team. Truida Kestell Primary School learner, Abi Tshontsi, has been selected to represent the U/16 TBM Cricket Team. More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Photo supplied
Hockey Festival – Truida Kestell Primary boys attended
Hockey Festival. The 1st team boys hockey from Truida Kestell Primary School, Bethlehem, took part in a Hockey Festival at @Lynwood. The boys learned a lot and played matches against…
SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem
SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…
Oppie Tong Af – Kai de Klerk to National Final
Oppie Tong Af. Truida Kestell Primary School congratulate their learner, Kai de Klerk in grade 7, who made it through to the national final with his English Entertainment speech! Kai…
Vrystaat Tennis – Awert Viljoen gekies vir span
Vrystaat Tennis. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op Awert Viljoen. Awert, leerder van Truida Kestell is gekies vir die Vrystaat Tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
SA Skole Atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete uitstaande
SA Skole Atletiek. Laerskool Truida Kestell is super trots op hul atlete met hul uitnemende prestasies by die SA Skole Atletiek byeenkoms, 20 en 21 Maart 2023. SA Schools Athletics. Truida…
Vrystaat Atletiekspan – Truida Kestell atlete in span
Vrystaat Atletiekspan. Elf atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem wat deel is van die Vrystaat Atletiekspan, het gekwalifiseer om aan die SA Atletiekbyeenkoms deel te neem wat vandag begin.…
Level 2 Regional Champs – Lika Zietsman presteer
Level 2 Regional Champs. Lika Zietsman van Laerskool Truida Kestell het vanaf 3 tot 5 Maart aan die Level 2 Regional Champs te Bloemfontein deelgeneem en as volg presteer. Level…
Vrystaat Atletiek – Truida Kestell atlete presteer
Vrystaat Atletiek. Laerskool Truida Kestel van Bethlehem se atlete het uitstekend presteer tyden die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe in Bloemfontein.Die Truidjies het elf goue, een silwer en twee brons medaljes verower.…
Vrystaat Inter-Primêre Gala – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Inter-Primêre Gala. Die Vrystaat Inter-Primêre Skole Gala het op 20 en 21 Februarie in Bloemfontein plaasgevind. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerders het deelgeneem en die volgende uitslae is…
Graanveld Athletics – Truida Kestell Primary broke records
Graanveld Athletics. Truida Kestell Primary School, Bethlehem, is very proud of their athletes. They competed at the Graanveld Athletic meeting on 18 February and broke the following records. More school…
Free State XCO – Laerskool Truida Kestell presteer
Free State XCO. Laerskool Truida Kestell se leerders het deelgeneem aan die Free State XCO #2 Ficksburg op 18 Februarie. The Truidjies took part in the Free State XCO #2…
Midmar Myl 2023 – Laerskool Truida Kestell neem deel
Midmar Myl 2023. Nicke Ehlers en Heilene Meintjes van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het Saterdag 11 Februarie aan die 50ste Midmar-myl deelgeneem. Dit was Heilene se eerste deelname aan…
Superseals Bullsharks Gala – Laerskool Truida Kestell presteer
Superseals Bullsharks Gala. Heilene en Inge Meintjies van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het Saterdag 28 Januarie, aan die Superseals Bullsharks gala deelgeneem. Heilene and Inge Meintjies from Truida Kestell…
Pelican Neptunes Gala – Truidies se Lika Zietsman skitter in swem
Pelican Neptunes Gala – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het aan die Pelican Neptunes Gala deelgeneem. Sy is ‘n lid van die Bethseals swemklub. Lika het op…
Laerskool Truida Kestell – Verwelkom nuwe onderwysers 2023
Laerskool Truida Kestell. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het drie nuwe leerkragte aangestel vanaf 2023. Truida Kestell Primary School. Truida Kestell Primary School in Bethlehem has appointed three new teachers…
2023 Graad 1 – Laerskool Truida Kestell verwelkoming
2023 Graad 1. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het hul Graad 1’s op Woensdag, 11 Januarie, op luisteryke wyse ontvang. Wie sal nou nie ‘n lekker skoolloopbaan hê as dit op…
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Lika Zietsman presteer
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Lika Zietsman, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het vanaf 7 tot 11 Desember plaasgevind in Bloemfontein.…
Athletics – Truida Kestell athletes excel in Championship
Athletics – Truida Kestell Primary School, Bethlehem, athletes participated in the South African Sub Youth Interprovinsial Athletics Championships. The following athletes did extremly well in the athletics that was held…
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Carla Britz beste dogters atleet
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Carla Britz van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, dra die kroon as die beste dogters atleet by die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Sy is uitgenooi is na ‘n Goue…
Krieket – Albert Viljoen behaal 100 tal in wedstryd
Krieket – Albert Viljoen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het op 17 Oktober ‘n krieket wedstryd gespeel teen Wilgerivier. Hy het hom baie goed gekwyt van sy taak en…
Graanveld Krieket – Laerskool Truida Kestell naaswenners
Graanveld Krieket. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se krieketspan het as naaswenners by die Graanveld Super 12 krieket reeks geëindig. Die spanlede is Abi Tsonnti, Bernard Saaiman, Andries Rautenbach, PJ Strauss,…
Oppie Tong af – Primêre Skool Truida Kestell leerders blink uit
Oppie Tong af – Drie leerders van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitgeblink in Oppie Tong af. Die leerders wat deurgedring het na die Nasionale finaal is: Isabella Kock…
Entrepreneurs – Laerskool Truida Kestell na Provinsiale kompetisie
Entrepreneurs. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem gaan deur na na die provinsiale Entrepreneurs kompetisie. Dit vind op 19 en 20 Oktober in Bloemfontein plaas. Die leerders is Joma…
Final of Podiumpret – Truida Kestell’s Kai de Klerk won first prize
Final of Podiumpret. Kai de Klerk is in Grade 6 at Truida Kestell Primary School in Bethlehem. He won the first prize at the National final of Podiumpret for his…
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerders presteer
Oppie Tong Af. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell het A+ behaal in die Nasionale aanlyn kompetisie van Oppie Tong Af. Twelve learners from Truida Kestell Primary School achieved A+…
FPL Krieket – Laerskool Truida Kestell leerders in span
FPL Krieket. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die Free State Premier League (FPL Krieket) spanne. Die spanne sal later die jaar in Bloemfontein aan…
Perdry – Hanzelle Hattingh in Vrystaat “Core League” Span
Perdry. Hanzelle Hattingh van Laerskool Truida Kestell is vir die Vrystaat “Core League” perdry Span gekies. Sy sal aan die Nasionale kampioenskappe deelneem vanaf 30 September tot 4 Oktober. Die…
Vrystaat Skaak – Kai de Klerk in O.14 Vrystaat Skaakspan
Vrystaat Skaak. Kai de Klerk van Truida Kestell Laerskool in Bethlehem, is gekies vir die Vrystaat O.14 Skaakspan. Die span gaan vanaf 3 tot 12 Desember aan die “South African…
Artistatue Nasionale Finaal – Truida Kestell Redenaars presteer
Artistatue Nasionale Finaal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het briljante uitslae behaal by die Artistatue Nasionale finaal. Dit is op 1 en 3 September by Midstream College in Centurion aangebied. Die…
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell sprekers skitter
Senekal Redenaarsfees. Veertien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het weereens geskitter by die jaarlikse Senekal Redenaarsfees. Die fees is op 24 Augustus by Primêre Skool Senekal aangebied. Baie geluk…
Western Mounted Games – Truida Kestell leerders in Vrystaat span
Western Mounted Games. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is verkies tot die Vrystaat Western Mounted Games span. Ansuri Reynders, Kayleigh Brits en Ziloh Brits gaan gedurende die…










