Level 2 Regional Champs. Lika Zietsman van Laerskool Truida Kestell het vanaf 3 tot 5 Maart aan die Level 2 Regional Champs te Bloemfontein deelgeneem en as volg presteer.
Level 2 Regional Champs. Lika Zietsman from Truida Kestell Primary School competed at the Level 2 Regional Champs in Bloemfontein from 3 to 5 March.
Lika se uitslae is as volg:
- 100m VRYSLAG – 2de
- 200m VRYSLAG – 2de
- 100m VLINDERSLAG – 2
- 50m VLINDERSLAG – 4de
- 100m RUGSLAG – 5de
- 50m RUGSLAG – 6de
- 50m VRYSLAG – 6de
- 200m IM – 9de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf