)

Vrystaat Atletiek Kampioenskap – Hoërskool Bothaville presteer

Vrystaat Atletiek kampioenskap. Alhoewel geen van Bothaville se atlete vanjaar ‘n goue medalje op die Vrystaat Atletiek Kampioenskap kon verower nie, het hulle wel ‘n hele paar medaljes huistoe gebring en lewer Bothaville Hoërskool weereens ‘n Vrystaat-atleet op. Sybel van Zyl is beloon vir haar goeie prestasies gedurende die seisoen en is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan.

Tweede plekke behaal:

  • Kaylynn Rasmussen – SG D/15
  • Lizamari Meyer – SG D/16
  • Anliry van der Walt – HS D/16
  • Wian de Wet – GS S/19

Derde plekke behaal:

  • Sybel van Zyl – HS D/17
  • Cilliers van der Merwe – HS S/16

Vierde plekke behaal:

  • Dian de Jager – GS S/15
  • Adriaan van Huyssteen – SG S/16

Vyfde plekke behaal:

  • Kaylynn Rasmussen – HS D/15
  • Edrian Erasmus – GS S/17

Sesde plekke behaal:

  • Megan Oberholzer – HS D/16
  • Christe-Lene Venter – 90m H D/14

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/BothavilleHS/?locale=af_ZA

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal