Vrystaat Atletiekspan. Elf atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem wat deel is van die Vrystaat Atletiekspan, het gekwalifiseer om aan die SA Atletiekbyeenkoms deel te neem wat vandag begin.
Free State Athletics Team. Eleven athletes from Truida Kestell Primary School in Bethlehem who are part of the Free State Athletics team, qualified to take part in the SA Athletics event that starts today.
Die volgende atlete is deel van die span:
- Wilmari van der Merwe
- Janné Beukes
- Cloé Beukes
- Cloé Nienaber
- Cara Rautenbach
- Owen Pelser
- Molemo Moloi
- Teboho Motloung
- Liesa Kruger
- Khahleho Maqeleho
- Nelisa-May Doman
- Jonathan Matthew
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf