)

Superseals Bullsharks Gala – Laerskool Truida Kestell presteer

Superseals Bullsharks Gala. Heilene en Inge Meintjies van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het Saterdag 28 Januarie, aan die Superseals Bullsharks gala deelgeneem.

Heilene and Inge Meintjies from Truida Kestell Primary School, Bethlehem, participated in the Superseals Bullsharks gala on Saturday, January 28.

Hulle het die volgende prestasies behaal:

Heilene:

  • 100m Rugslag, tweede
  • 50m Vryslag Agtste
  • 100m Vryslag sewende

Inge:

  • 50m Vryslag vierde
  • 100m Vryslag derde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal