Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Carla Britz van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, dra die kroon as die beste dogters atleet by die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe.
Sy is uitgenooi is na ‘n Goue medalje funksie. Tydens die funksie het sy ‘n trofee vir die beste dogters atleet by die Vrystaatkampioenskappe ontvang.
Free State Athletics Championships. Carla Britz from Truida Kestell Primary School, Bethlehem, wears the crown as the best girl’s athlete at the Free State Athletics Championships.
She was invited to a gold medal function where she received a trophy for the best girl’s athlete at the Free State Championships.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf