)
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…

Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms – BVHS No 1 in Vrystaat

Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskoolis na afloop van die Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms gekroon as die nommer 1 skool in die Vrystaat. BVHS se atlete het 34 goue medaljes, 26…

Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…

Oos-Vrystaat Atletiek – BVHS skitter in atletiek

Oos-Vrystaat Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beslis ‘n skool om mee rekening te hou op die atletielbaan en -veld. Die stand van medaljes tydens die Oos-Vrystaat Atletiek bevestig waarom BVHS…

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Carla Britz beste dogters atleet

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Carla Britz van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, dra die kroon as die beste dogters atleet by die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Sy is uitgenooi is na ‘n Goue…