
Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskoolis na afloop van die Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms gekroon as die nommer 1 skool in die Vrystaat. BVHS se atlete het 34 goue medaljes, 26 Silwer en 17 Brons medaljes ontvang. VIier rekords is ook deur hierdie top-skool verbeter tydens die byeenkoms.
BVHS atlete se prestasies:
- Coenraad Janse van Vuuren wen goud in die S16-kategorie met ‘n afstand van 60.40m. Hy breek ook Tshepang Makhethe se jarelange rekord vir hierdie ouderdom. FT Fick van Hoërskool Fichardtpark het die tweede plek behaal met 47m en Rikard Roberts, ook van Fichardtpark is derde met 45,86m.
- Lisa Kruger (o.15) behaal goud in 1500m
- Cara Rautenbach (o.15) behaal goud in hoogspring en 300m hekkies. Behaal silwer en brons in 4x100m
- Nina Strydom (o.14) behaal goud in paalspring
- Mieke Britz (o.19) behaal goud in 1500m
- Kylie de Bruyn (o.16) behaal goud in steeplechase en brons in 800m en 4x100m
- Carla Britz (o.16) behaal goud in 1500m
- Elne Hugo (o.14) behaal goud in 1500m
- Magdalena Arangies (o17) behaal goud in steeplechase
- Bentley Schoeman (o.17) behaal goud iin paalspring
- Janne Beukes (o.15) behaal goud in diskus
- Mieke Hattingh (o.16) behaal goud in gewigstoot
- Maricelle Nortje (o.14) behaal goud in spiesgooi
- Nelisa May-Doman (o.15) behaal goud in 5000m stap
- Dehan Cilliers (o.14) behaal goud in 1500m, 1500m steeple en 3000m
- Liam-Lloyd Doman (o.19) behaal goud in 10,000m stap (Rekord)
- Carise van Rooyen (0.19) behaal goud in 400m en 800m (Rekord – 800m). Silwer en brons in 4x100m en medley
- Adriaan Bonthuys (o.19) behaal goud in medley, silwer in 4x100m aflos en 400m hekkies en 6de in hoogspring
- Juhin Muller (o.19) behaal goud in diskus en silwer in 4x400m
Silwer:
- Declan Cilliers (o.15) behaal silwer in paalspring
- Ahlea van der Merwe (o14) behaal silwer in 200m
- Jonathan Purchase (o.17) behaal silwer in paalspring
- Mantsema Chobokaone (o.14) behaal silwer in 3000m en silwer in 1500m steeplechase
- Anseri Groenewald (o.15) behaal silwer in 5000m stap
- Lisa Rautenbach (o.17) behaal silwer in gewigstoot en diskus asook brons in hamergooi
- Amelie Pretorius (o.15) silwer in verspring en 8ste in gewigstoot
Brons:
- Chloé Kritzinger (o.14) behaal brons in hoogspring
- Gerné Potgieter (o.15) behaal brons in 3000m en silwer in 1500m steeplechase
- Lihan Odendaal (o.14) behaal brons in hamergooi
- Mika Posthumus (o.14) behaal brons 1500 steeple
- Ruhardt van Niekerk (o.16) behaal brons in hoogspring
- Ané Crous (o.17) 3de in 200m en 4de in 100m
- Nicolene Arangies (o.17) 4de in driesprong
- Tristan Oberholzer (o.16) 4de in spiesgooi
- Deon van Zyl (14) 4de in 400m
- Wilhelm Potgieter (o14) 5de in hindernis
- Ermari Botha (o.19) 6de in spiesgooi
- Francois Swart (o.14) 6de in gewigstoot
- Wian Botha (o.14) 6de in 100m hekkies




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf