)
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms – BVHS No 1 in Vrystaat

Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskoolis na afloop van die Vrystaat Hoërskole Atletiekbyeenkoms gekroon as die nommer 1 skool in die Vrystaat. BVHS se atlete het 34 goue medaljes, 26…