)

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg.

Benewens die 29 goue medaljes en totaal van 61 medaljes wat behaal is tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap, is dit die meeste medaljes nóg wat Oranje al verower het tydens ‘n byeenkoms. Oranje het ook 19 silwer en 13 bronsmedaljes behaal.

Uit ‘n totaal van 185 (alle geslagte) skole, eindig Oranje vir die vyfde jaar in ‘n ry in die tweede plek. Ses rekords is verbeter (waarskynlik die meeste nóg vir OMS). Die twee eerste plekke in gewigstoot en twee eerste plekke in diskus is die meeste in die afgelope agt jaar.

Hoër Meisieskool Oranje se Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap se uitslae is as volg:

o19

  • Diné le Roux | 100 m-hekkies
  • Diné le Roux | 100 m
  • Oranje | 4×100 m
  • Oranje | 1 000 m-medley

o.17

  • Annari Blignaut | 1 500 m
  • Danyelle Pienaar 100 m-hekkies
  • Elizabeth Fick | 400 m
  • Rumé Burger | 100 m
  • Rumé Burger | 200 m
  • Oranje | 4×100 m

o.16

  • Adrie van Tonder | gewigstoot
  • Adrie van Tonder | diskus
  • Danica Bruwer | 100 m
  • Roné Strydom | 100 m-hekkies
  • Oranje | 4×100 m

o.15

  • Karla Kock | gewigstoot
  • Jumarie Matthews | verspring
  • Jumarie Matthews | driesprong
  • Mienke Botha | 400 m
  • Lilly Burger | 90 m-hekkies
  • Oranje | 4×100 m

o.14

  • Carmond Ziegler | 100 m
  • Carmond Ziegler | 200 m
  • Marlene van Jaarsveld | driesprong
  • Iske le Roux | diskus
  • Chani Britz | 400 m
  • Klara van Wyk | verspring
  • Klara van Wyk | 90 m-hekkies
  • Klara van Wyk | 300 m-hekkies

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal