)
Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje Skitter

Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…

COSASSA Spele – Hoër Oranje Meisieskool behaal silwer

COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje se eie kragpak, Karla Kock, ’n graad 9-leerling, het onlangs haar merk gemaak op internasionale bodem. Sy het ‘n silwermedalje vir die Suid-Afrikaanse skolespan…

Free State Masters Athletics – Primêre skool Naudeville

Free State Masters Athletics – Primêre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…

Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari

Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoërskool…

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…

SA Skole Sport Sterre – Laerskool Truida Kestell

SA Skole Sport Sterre – Jonathan Matthew en Mia Rautenbach, atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het aan die 2024 Atletiek Suid-Afrika (ASA) se baan- en veldkampioenskappe deelgeneem. Die byeenkoms…

Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, Miné de Klerk

Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op Minè de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wêreldkampioen wat…

Hoërskool Outeniqua leerder met SA Junior Atletiekspan na Finland

Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan…

Laerskool Oranje-Noord – Sportnuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HE Olivier verbeter die 0/12 800m rekord . Sy tyd is 2m50s Marné Compion verbeter die 0/10 gewigstoot rekord by die kleure byeenkoms. Haar afstand…