Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan deelneem. Die span bestaan uit 18 atlete. Die Kwaggas is baie trots op hul gewigstoot-kampioen en wens haar baie voorspoed toe!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










