Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op hul atlete wat aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games” gaan deelneem.
Op die foto VLNR is drie Kwaggas, Simonn Swanevelder, Hanno du Plessis en Meike Strydom wat deur Atletiek SA aangewys is om vanaf 7 tot 16 Desember aan die 2018 AUSC Region 5 Games te gaan deelneem. Die byeenkoms word in Botswana aangebied. Alle voorspoed word hul toegewens!
Become a Sponsor









