)

HOËRSKOOL PUNT ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2018

Baie geluk aan Marina Barnard (4de: Gr. 10 – 12 Huistaal onvoorbereid) en Lucia Pauw (1e: Gr. 8 – 9 Huistaal onvoorbereid) wat onder die Top 10 van die semifinale rondte, wat op 1 Junie in George plaasgevind het, geëindig het.

Slegs die eerste 2 in elke groep gaan deur na die Nasionale Finaal van die ATKV Redenaarskompetisie 2018 wat op 17 Augustus 2018 by die ATKV-Buffelspoort sal plaasvind.

Baie sterkte aan Lucia wat deurdring na die Nasionale rondte!

Foto aangeheg:  Lucia Pauw

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal