
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg:
Eerste plekke:
- Anru Erasmus – Paalspring
- Jané De Villiers – 10 000 m stap
- Wian Daacke – Paalspring
- Lize Joubert – Hoogspring
- Rojandi Pretorius – Hoogspring
Tweede plekke:
- Jemma Shepherd – 5 000 m stap
- Evan Duvenhage – 10 000 m stap
- Kara Du Toit – Verspring en Hoogspring
- John-Dré Kotzé – Hoogspring
Derde plekke:
- Zané Wessels – Spiesgooi
- Kesia Nel – Gewigstoot en Diskus
- Marinelle Oelofse – Gewigstoot

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf