
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van Hoërskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat Hoërskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling meegeding.
Prestasies behaal:
- Zelma het ‘n indrukwekkende 2de plek behaal
- Charl het met ‘n sterk 3de plek geëindig.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor