Boland T20 Kriekettoernooi – HTS Drostdy sien uit na toernooi
Boland T20 Kriekettoernooi. HTS Drostdy van Worcester is ongelooflik trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle krieketspelers opgeneem is in die onderskeie Boland T20-franchise-spanne. Hulle gaan gedurende…
Skole-hokkie – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Drostdy
Skole-hokkie. 🏑 Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester Hoërskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…
Vyfkamp Wêreldkampioenskap – HTS Drostdy
Vyfkamp Wêreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp Wêreldkampioenskap. Renso de Wet, ’n talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ’n uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Montana presteer
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van Hoërskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat Hoërskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling…












