)
Noord-Gauteng Tafeltennis – Hoërskool Montana trots op Ruan

Noord-Gauteng Tafeltennis. Ruan van der Merwe gekies vir Noord-Gauteng Tafeltennis! Die Monties vier met groot trots die prestasie van Ruan van der Merwe, wat gekies is om die by die…

Uitstekende 2025-Krieketseisoen – Hoërskool Montana bekroon

Uitstekende 2025-Krieketseisoen. Hoërskool Montana, Pretoria, se eerstespan krieket het groot erkenning ontvang tydens die Titans Amateur Krieket Toekenningsaand, waar hulle bekroon is as Noordvaal B‑Afdeling ligawenners vir die 2025-seisoen. Juan…

Pretoria Drama Eisteddfod – Hoërskool Montana skitter

Pretoria Drama Eisteddfod. 🌟 Uitstaande Poësie-sukses vir Montana. By Hoërskool Montana, Pretoria, glo almal dat is – en die leerders het dit met flair bewys! Monties is ongelooflik trots op…

AVS Rugby Noord-Verteenwoordigers – Hoërskool Montana

AVS Rugby Noord-verteenwoordigers – Hoërskool Montana is trots op vier van hul eie o.14-rugbyspelers. Hierdie sterre is gekies as AVS Rugby Noord-verteenwoordigers. Duvan Thirion, Rulof van den Heever, Thinus Lourens…

Wêreldkampioenskappe Atletiek – Hoërskool Montana

Wêreldkampioenskappe Atletiek – Hoërskool Montana se sporttrots spat behoorlik uit hul nate! Twee van Monties se leerders is gekies vir die Wêreldkampioenskappe Atletiek. Hierdie twee steratlete wat Suid-Afrika internasionaal gaan…

Legends of Art – Hoërskool Montana se Dané Steyn skitter

Legends of Art. Dané Steyn skitter by Legends of Art Hoërskool Montana, Pretoria, vier met trots die uitstaande prestasie van Dané Steyn, wat aan die eerste rondte van die Legends…

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. 🏑 Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. Hoërskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…

o.14A-Hokkiedogters Toernooie – Hoërskool Montana

o.14A Hokkiedogters Toernooie – Hoërskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter,…

Merensky-hokkietoernooi – Hoërskool Montana skitter

Merensky-hokkietoernooi. Hoërskool Montana Seunshokkie Eerstespan Onoorwonne in Tzaneen. Die seunshokkie eerstespan van Hoërskool Montana, Pretoria, het onlangs aan die gesogte Merensky-hokkietoernooi in Tzaneen deelgeneem. Teen sterk opposisie het die Monties…

o.15A Dogtershokkie-span – Hoërskool Montana

o.15A Dogtershokkie-span – Hoërskool Montana se o.15A dogtershokkie-span het die afgelope vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Ten spyte daarvan dat hulle teen o.16-spanne deelgeneem het, het hulle puik presteer. Montana se…

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – Hoërskool Montana skitter

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. Hoërskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ’n graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het.…

SA “Indoor” Krieketspan – Marlune Hoërskool Montana se trots

SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal! Hoërskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…

Midmar Myl – Hoërskool Montana blink uit

Midmar Myl – Hoërskool Montana het die afgelope naweek weer gewys dat Monties nie net in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die water. ’n Groep swemmers het met…

2025 Afrika Jeugspele – Hoërskool Montana Pretoria na spele

2025 Afrika Jeugspele. Hoërskool Montana vier ’n historiese oomblik! 🎉 Hoërskool Montana, Pretoria, se harte klop vandag vinniger van trots. Vier van Monties se leerders is gekies om Suid-Afrika te…

Nasionale Ringbalkampioenskap – Hoërskool Montana, Pretoria

Nasionale Ringbalkampioenskap. Hoërskool Montana, Pretoria is baie trots om Bailee Rossouw geluk te wens met haar uitsonderlike prestasie tydens die Nasionale Ringbalkampioenskap. Dit het van 5 tot 11 Oktober by…

SA Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Montana

SA Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Montana, Pretoria, gee groot applous aan twee ster-atlete wat skitterende prestasies behaal het by die SA Atletiek Kampioenskappe. Zelma Hoffman het ‘n silwer medalje ingepalm met…

Fairweather Hockey Festival Michaelhouse – Eunice High School

Fairweather Hockey Festival Michaelhouse. The Eunice Colts (U18B) Hochey team competed in the Fairweather Festival at Michaelhouse from 4-7 April. The team performed really well against these A sides. Results:…

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Montana presteer

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van Hoërskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat Hoërskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling…

HJS-Krieketfees 2025 – Hoërskool Stellenberg

HJS- Krieketfees 2025. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, se o.15A-krieketspan het weer vanjaar die voorreg gehad om aan die gewilde HJS-Krieketfees 2025 deel te neem. Dag 1 Hoërskool Stellenberg se 1ste XI-span…

Sagtebal skoleliga – Hoërskool Oos-Moot skitter

Sagtebal skoleliga. Hoërskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geëindig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…