Sagtebal skoleliga. Hoërskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geëindig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit die stryd te tree as Tshwane Kampioene by die TSSA finaal. Die span het teen Hoërskool Montana gespeel.
Hierdie prestasie was nog nie die einde van hierdie span se oorwinnings nie. Hulle het die afgelope naweek aan die deelgeneem en die Oosies is baie trots om aan te kondig dat hierdie span as Gauteng Kampioene gekroon is!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








