SA Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Montana, Pretoria, gee groot applous aan twee ster-atlete wat skitterende prestasies behaal het by die SA Atletiek Kampioenskappe.
Zelma Hoffman het ‘n silwer medalje ingepalm met ‘n indrukwekkende 2de plek in die 5000m stap, met ‘n tyd van 27:27. Dit is ‘n ware toonbeeld van vasberadenheid en talent.
Charl van Deventer het met deursettingsvermoë en harde werk ‘n 13de plek in sy ouderdomsgroep behaal – ‘n ongelooflike prestasie.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








