SA Atletiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Linden atlete skitter
SA Atletiek Kampioenskappe. Baie geluk aan Jeandry Opperman en Ameri Botha, wat die afgelope naweek met trots vir HoĆ«rskool Linden aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het. ⨠Jeandry Opperman…
SA Atletiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Montana
SA Atletiek Kampioenskappe. HoĆ«rskool Montana, Pretoria, gee groot applous aan twee ster-atlete wat skitterende prestasies behaal het by die SA Atletiek Kampioenskappe. Zelma Hoffman het ān silwer medalje ingepalm met…
SA Atletiek Kampioenskap – EHS atlete uitstekend
SA Atletiek Kampioenskap. Die Errie-atlete het gedurende die vakansie aan die SA atletiek-kampioenskap deelgeneem, asook die Atletiek Suid-Arika-kampioenskap. Die atlete het uitstekend gevaar en het die volgende plekke tydens die…
SA Atletiek Kampioenskap – Wittebergers presteer
SA Atletiek Kampioenskap. Sestien atlete van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het onlangs aan die SA Skole Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het puik presteer. Dertien van die atlete behaal plekke…
SA Atletiek Kampioenskap – Charl Greyling skitter
SA Atletiek Kampioenskap. Charl Greyling, graad 12 leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem en stap weg met `n groot eer!…
Laerskool Nelspruit skitter by SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Nelspruit het 6 medaljes tydens die SA Atletiek kampioenskappe in die Paarl verower, 4 x Ā Goue medaljes,










