)

SA Atletiek Kampioenskap – Wittebergers presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sestien atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het onlangs aan die SA Skole Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het puik presteer. Dertien van die atlete behaal plekke onder die Top 10 in hul onderskeie items.

Die Wittebergers spog met 1 Goud, 2 Silwer en 2 Brons medaljes.

Uitslae:

  • Charl Greyling behaal ‘n 1ste plek in Hamergooi, Seuns o/20
  • Amy Kotze behaal ‘n 2de plek in Driesprong, Dogters o/18
  • Laura Shepherd behaal ‘n 2de plek 5km stap vir Dogters o/18
  • Andrea Steynberg behaal ‘n 3de plek in 800m, Dogters o/18
  • June Lombard en Andrea Steynberg behaal 3de plekke 4x400m aflos vir Dogters o/18
  • Sumari Eksteen behaal ‘n 5de plek in die sweedse aflos, Dogters o/16
  • Cobus Labuschagne behaal ‘n 5de plek Hamergooi, Seuns o/16
  • Evan Nieuwoudt behaal ‘n 6de plek in 300m Hekkies vir Seuns o/16
  • Ernst Mienie behaal ‘n 7de plek in Paalspring, Seuns o/20
  • Jemma Shepherd behaal ‘n 7de plek in 5km stap, Dogters o/16
  • Sune Hills behaal ‘n 8ste plek in Driesprong, Dogters o/16
  • Jané De Villers behaal ‘n 8ste plek in 5km stap vir Dogters o/18
  • Leoze Lottering behaal ‘n 9de plek, Spiesgooi vir Dogters o/18
  • Anuschka Janse van Rensburg behaal ‘n 15de plek in Gewigstoot vir Dogters o/18

…en so kom die 2023 Atletiekseisoen tot `n einde!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal