Hoëveld Rugbytoer. Die Hoëveld Rugbytoer was een van Hoërskool Ermelo se hoogtepunte die vakansie. Die dorp was vol opwinding en Hoërskool Ermelo, saam met Ligbron Akademie, het ’n reuse sukses gehad met die organisering van die toer.
Die Seniors het die toer afgeskop met drie dae se harde wedstryde gevolg deur die junior spanne.
Seniors
Dag 1:
- O/16 – EHS 24 teen Monnas 14
- 1ste span – EHS 27 teen Ferrum 29
Dag 2:
- O/16 – EHS 11 teen Middelburg 15
- 1ste span – EHS 45 teen Centurion 31
Dag 3:
- O/16 – EHS 27 teen Ferrum 12
- 1ste span – EHS 14 teen PNHS 12
Juniors
Dag 1:
- O/14 – EHS 38 teen Monnas 0
- O/15 – EHS 50 7een Monnas 7
Dag 2:
- O/14: EHS 24 teen PNHS 0
- O/15: EHS 22 teen Centurion 10
Dag 3:
- O/15: EHS 17 teen PNHS 12







Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








