SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal!
Hoërskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan.
Sy gaan ons land verteenwoordig by die Junior World Series in Oktober – ’n ongelooflike prestasie wat haar harde werk en toewyding beloon.
Baie geluk, Marlune! Speel met trots, vasberadenheid en die ware Montie-gees.
Die hele Montana-familie staan agter jou – Monties is super trots op jou!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








