SA “Indoor” Krieketspan – Marlune HoĆ«rskool Montana se trots
SA “Indoor” Krieketspan. š Monties Skitter Internasionaal! HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Trio presteer
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ān derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse…
O.11-Provinsiale kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr in FS-span
O.11-Provinsiale kriekettoernooi. Grey Kollege manne, AldrĆ© van Wyk en Ruwan Vosloo presteer skitterend Gedurende die o.11-provinsiale kriekettoernooi wat in Krugersdorp aangebied is en waaraan 18 provinsiale spanne deelgeneem het, het…
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms – Helpmekaar Kollege
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms. Helpmekaar Kollege vier groot hokkieprestasie šš Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots om aan te kondig dat vyf talentvolle binnenshuise hokkiespelers gekies is om die Southern Gauteng-span te…
Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie
Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – HoĆ«rskool Lutzville trots
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan ElanĆ© van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. š ElanĆ© is met groot trots op nr.…
Vrystaat Landloopspan – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool kies 12
Vrystaat Landloopspan. šāāļø BVHS-Landlopers gekies vir die Vrystaatspan! Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is ongelooflik trots op ons uitblinkers wat hul plek in die Vrystaat Landloopspan verwerf het. Hierdie talentvolle atlete het…
Artistiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Ansje Bekker skitter
Artistiese Gimnastiek. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is baie trots op een van hul ster-gimnaste, Ansje Bekker, wat onlangs aan die Vrystaat Artistiese Gimnastiekkompetisie deelgeneem het. Die kompetisie het talentvolle deelnemers van…
NFS Junior Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld
NFS Junior Rhino Hokkiespan. HoĆ«rskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…
Noord-Vrystaat Hokkie – HoĆ«rskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. š o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van HoĆ«rskool Witteberg se uitblinkers ā JuanĆ© Loubser, Amy KotzĆ© en ArnĆ©…
Krieket Tonbridge Fees Een – Grey Kollege
Krieket: Tonbridge Fees Een. šKRIEKET: Tonbridge Fees ā Dag 1, Grey Kollege teen Free Foresters Roaming Krieketklub (O/25-span). Baie geluk aan die Free Foresters Roaming Krieketklub wat die oorwinning behaal…
Oos-Vrystaat Hokkiespan – Vrede Skool
Oos-Vrystaat Hokkiespan. Vrede Skool hokkiespelers Ansuri Zietsman (o.13) en SonĆ© Els (o.14), is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan. Beide spelers is ook uitgenooi om deel te neem aan die Noord-Vrystaat…
Vrystaat Interskole Boogskiet – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark, DedrĆ© De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.…
Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek. PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:…
Africa Genesis Archery – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, NamibiĆ«. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…
InIMC – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder skitter
Ā InIMC. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, LineĆ© Lubbe, het bewys dat wiskunde nie haar baas is nie. Sy het gekwalifiseer om vanaf 26 tot 31 Julie aan die Indian International Mathematics…























