
Suid-Vrystaat Primêre Atletiek. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat Primêre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer.
Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:
- Seuns o.10 – 2de plek
- Seuns o.11 – 1ste plek (Algehele wenners)
- Seuns o.12 – 1ste plek (Algehele wenners)
- Top 10 seuns afdeling: Algehele wenners
- Top 10 dogters: 4de plek
Beste atlete van die dag:
- Mikayla Luyt – Beste dogters baanatleet
- Jandré Vermeulen – Beste seuns baanatleet
- Anebelle Traut – Beste dogters veldatleet

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor