)

Vrystaat Interskole Boogskiet – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Dedré De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.

Die kompetisies was deur Voluit Primêre Skool en Hoërskool Hentie Cilliers aangebied. Dedré het by albei kompetisies goud ingepalm. Nian het ‘n goue medalje by Voluit Primêre Skool se kompetisie ontvang.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal