)
Vrystaat Interskole Boogskiet – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Dedré De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.…

Matjhabeng Junior Council 2025 – Hoërskool Hentie Cilliers

Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het Chané Pretorius, leerder van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. Chané is…

Boogskiet – Hoërskool Hentie Cilliers skuts presteer

Boogskiet. Vyf boogskiet leerders van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, het deelgeneem by Hoërskool Trio in Kroonstad. Prestasies behaal: Tiaan Bezuidenhoud: Jayden Botha: Dillen van Rensburg: Shathè Knoesen: Josh Hewitt: Meer…

Griffons Rugby Liga – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers

Griffons Rugby Liga. Tydens die Griffons Rugby Liga wedstryde het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne na vore gekom met kookwater rugby. Al die BVHS rugbyspanne het hul wedstryde teen Hoërskool…