)

Matjhabeng Junior Council 2025 – Hoërskool Hentie Cilliers

Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het Chané Pretorius, leerder van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025.

Chané is veral geprys oor die manier waarop sy haar onderhoud met selfvertroue hanteer het. Sy het ook die onderhoud-paneel beïndruk met haar houding teenoor die lewe en die werk wat sy doen.

Chané is ook ‘n persoon van vele talente op vele terreine! Buiten die bogenoemde prestasie is Chané ook verkies as Onderhoofdogter van Hoërskool Hentie Cilliers vir 2025. In Oktober is sy ook verkies tot die o.19 Vrystaat Krieketspan!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/hentieshigh

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal