Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark
Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark is baie trots op Chrisné van Deventer wat op 21 Junie aan die ontwikkelings-kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Sy het beslis haar staal gewys!…
Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje
Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…
Vrystaat skolerugby-spelers – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat skolerugby-spelers. Twaalf rugbyspelers van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole-rugbyspanne. Afrigters: Marco Oosthuizen en Lambert Rautenbach. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto voorsien
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Ethan en Ryan van Metzinger het op 24 Mei aan die Central Finity Vriendskaplike Trampolienkompetisie in Bloemfontein deelgeneem.…
Wêreld Boekedag 2025 – Primêre Skool Fichardtpark
Wêreld Boekedag 2025. Primêre Skool Fichardtpark se leerders en onderwysers het Wêreld Boekedag 2025 soos hul gunsteling boekkarakters aangetrek – van superhelde tot sprokiesfigure. Groot pret was aan die orde…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
SA Tweekamp Kampioenskappe. Fichies is baie trots op hul vyf atlete wat aan die SATweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Michael van…
Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies…
Vrystaat Interskole Boogskiet – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Dedré De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.…
Suid-Vrystaat Primêre Atletiek – Primêre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat Primêre Atletiek. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat Primêre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:…
Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Vyf Tweekamp atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Mari Wessels, Clara Deacon, Lené Wessels en Tommie Wessels is gekies vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Chris Lotriet is as…
4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…
SA Atletiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf
ASA Skole Vrystaatspan – Primêre Skool Fichardtpark
ASA Skole Vrystaatspan. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi. Emmerike van Niekerk, leerder van Primêre Skool Fichardtpark het ‘n vierde plek in die dogters o/12 afdeling by die Vrystaat Mini Master Tennistoernooi behaal. Die Vrystaat…
Maths24 Kompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Maths24 Kompetisie. Fichies se wiskunde-departement het op 16 Augustus `n Maths24 kompetisie aangebied waar die leerlinge meegeding het om as koning/koningin te kraai oor die getal: 24. Die kompetisie behels…
Wolfpack Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark
Wolfpack Tennistoernooi. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior Intermediêr:…
Sport en Jag Federasie – Primêre Skool Fichardtpark
Sport en Jag Federasie. Stian Strauss, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie deelgeneem. Hy het ‘n…
Vrystaatse Kunswedstryd – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Lené Wessels, het puik presteer met haar optrede by die Vrystaatse Kunswedstryd. Sy het ‘n A+ simbool vir haar klawerbordsolo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Vrystaat Kunswedstryd – Fichies se Venters skitter
Vrystaat Kunswedstryd – Primêre skool Fichardtpark spog met baie talentvolle Venter-leerders. Tydens die Vrystaat Kunswedstryd het Giselle Venter ‘n A++ simbool vir haar solo Viool-item behaal. Verder het haar boetie,…
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. Jandré Vermeulen, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. Jandré is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die…
Madiba Cup Gymnastics – Primêre Skool Fichardtpark
Madiba Cup Gymnastics. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
ATKV Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark
ATKV Radikale Redenaars – Die leerders van Primêre Skool Fichardtpark het bewys dat hulle kan redeneer. Die Redenaars het op 4 Mei by Oranje Meisiesskool aan die Vrystaat Streeksfinaal deelgeneem.…
Vrystaat Skole Netbal – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Skole Netbal. Vier netbaldogters van Primêre Skool Fichardtpark is in die onderskeie Vrystaat Skole Netbal spanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Skole Rugby – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Skole Rugby. Vyf seuns van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Laerskole Tennis – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Laerskole Tennis. Vier leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Vrystaat Laerskole tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
Big 5 open Gholftoernooi – Primêre Skool Fichardtpark
Big 5 open Gholftoernooi. Tiaan Louw, Graad 7 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het vanaf 25 tot 27 Maart aan die U.S. Kids Golf se internasionale Big 5…
Gauteng Ope Skietkompetisie – Primêre Skool Fichardtpark
Gauteng Ope Skietkompetisie. Ruben Olivier, leerder van Primére Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Gauteng Ope Skietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Ruben het skitterend geskiet en het drie goue medaljes…
Vrystaat Laerskole Swemgala – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Laerskole Swemgala. Fichardtpark Primêre Skool, Bloemfontein se leerders het aan die Vrystaat Laerskole Swemgala deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Top10 plekke in algehele ouderdomsgroepe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/…
Pelicans Gala – Primêre Skool Fichardtpark
Pelicans Gala. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het aan die “Pelicans Gala” deelgeneem. Die volgende Fichies het pragtig presteer: Umari Bloem – D.0.12: Dian Lotriet – S. o.12: Tommie Wessels –…
OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje
OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…
WSKF Wêreldkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
WSKF Wêreldkampioenskappe. Robert Biggs, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die WSKF Wêreldkampioenskappe Karate in Tokyo deelgeneem. Robert het ‘n 2de plek behaal in die seuns 10…
Rainbow Tennis – Primêre Skool Fichardtpark speler presteer
Rainbow Tennis. Drie leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Milea Bornman, Lené Wessels en Mikayla Luyt, het aan die o.10 Rainbow Tennistoernooi deelgeneem. Lené Wessels is na die toernooi…
Shoto Champs Karate – Primêre Skool Fichardtpark presteer
Shoto Champs Karate. Carlize en Chrisné van Deventer van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Shoto Champs Karate deelgeneem. Carlize verower twee silwer- en een brons medalje. Chrisné…
Top 20 Akademie – Primêre Skool Fichardtpark top presteerders
Top 20 Akademie. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Top 20 akademie presteerders bekend gemaak. Graad 7: Graad 6: Graad 5: Graad 4: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf
Gholf Kampioenskap – Tiaan Louw wenner by Kampioenskap
Gholf Kampioenskap. Tiaan Louw, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Bloemfontein Gholfklub se jaarlikse Kampioenskapstoernooi in die B-afdeling deelgeneem. In hierdie kampioenskap neem kinders en volwassenes…
Interskole Redenaarskompetisie – Fichies leerders na Nasionaal
Interskole Redenaarskompetisie. Joah en Kara de Villiers, leerders van Primêre Skool Fichardtpark, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Joah en Kara is die enigste Vrystaters wat deurgedring het na die…
Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap – Ruan Kotzé wen Goud
Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap. Ruan Kotzé, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap in spanverband deelgeneem. Hy is een van vier spelers wat gekies is as deel…
Protea Karate – Gerrit van Wyk vir span gekies
Protea Karate. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op een van hul leerders,Gerrit van Wyk. Gerrit is vir die Protea Karatespan gekies. Hy gaan in die afdeling Kumite,…
2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Joan Honeyball
2023 Graad 1’s. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het Joan Honeyball Woensdag, 11 Januarie, by die skool verwelkom as 2023 se Graad 1’s. Geniet jou skoolloopbaan, Joan! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Kara Jordaan
2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Kara Jordaan, by 2023 se Graad 1’s. Kara het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Sy is in…
2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Miané van der Berg
2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Miané van der Berg, by 2023 se Graad 1’s. Miané het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Miané,…
Graad 1 2023 – Fichies verwelkom Zoey en Elnè Gründer
Graad 1 2023. Primêre Skool Fichardtpark verwelkom die tweeling, Zoey en Elnè Gründer, in Graad 1 2023. Zoey en Elnè het hul skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.…































