)

ATKV Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark

ATKV Radikale Redenaars – Die leerders van Primêre Skool Fichardtpark het bewys dat hulle kan redeneer. Die Redenaars het op 4 Mei by Oranje Meisiesskool aan die Vrystaat Streeksfinaal deelgeneem.

Die uitslae was as volg:

  • Miné Olivier (Graad 2) – eerste plek
  • Janie Sander (Graad 2) – tweede plek
  • Dewan Watkins (Graad 4) – derde plek en
  • Hannes Deacon (Graad 7) – tweede plek.

Miné Olivier dring deur na die Nasionale Finaal wat op 19 Oktober by Laerskool Concordia gehou word.

Die volgende redenaars wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV Radikale Redenaars is as volg:

  • Mari Wessels (Graad 1)
  • Janie Sander (Graad 2)
  • Lené Wessels (Graad 3) en
  • Divan Kleyn (Graad 5)

Hulle sal op 25 Mei by Hoërskool Witteberg in Bethlehem gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.fichies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal