Griffons Rugbyspanne. Hoërskool Witteberg is baie trots op hul twaalf rugbyspelers wat skitter in die Griffons Rugbyspanne. Hierdie 12 manne verdien hul plek in die onderskeie griffons spanne.
Spanne en spelers:
Cravenweek o.18A
- Kenyon Morat
- Rian Roos
- JC van Rhyn

Akademie week o.18B
- Janco Swart
- Daniël Meintjes
- Jacques van der Merwe
- Tshepo Motloung

Grant Khomo o.16A
- Mila Oerson
- Buks Davel
- Cobus Labuschagne

Flaminke O.16B
- Jacques Jordaan
- Juandré Adams

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








