)

Boland Hokkie – Hoërskool Strand verteenwoordig

Boland Hokkie. Hoërskool Strand is baie trots op die nege spelers wat in verskeie Boland Hokkie spanne opgeneem is. Hulle neem gedurende die Junie-vakansie aan verskeie toernooie deel.

Ethan Leonard en Lloyd Patterson is onderskeidelik in die Boland seuns onder 18A en 16A-spanne opgeneem. Anschen Meyer en Caitlin Meyer is in die dogters onder 14B en C-spanne opgeneem.

Die volledige lys van spelers:

  • Ethan Leonard – seuns o18A
  • Lloyd Patterson – seuns o.16A
  • Anschen Meyer – dogters o.14B
  • Caitlin Meyer – dogters 0.14C

Boland-distrikspanne:

  • Deneuscha Frieslaar (dogters o.18)
  • Gabriella Julius (dogters o.16)
  • Saige Barry (seuns o.16)
  • Matthew Goodman (seuns o.14)
  • Wesley Moodie seuns o.14-span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal