ATKV Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark
ATKV Radikale Redenaars – Die leerders van Primêre Skool Fichardtpark het bewys dat hulle kan redeneer. Die Redenaars het op 4 Mei by Oranje Meisiesskool aan die Vrystaat Streeksfinaal deelgeneem.…








