)
Skole-krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sand du Plessis

Skole-Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark se 2de skole-krieketspan het Saterdag ’n kragtige vertoning gelewer tydens n skole-krieketspanne wedstryd. Fichies het teen HoĆ«rskool Sand du Plessis se 1ste skole-krieketspan gespeel. Fichies het…

Sentraal Sewes Rugbytoernooi – Fichardtpark plaat-finaal wenners

Sentraal Sewes Rugby Toernooi. šŸ‰ HoĆ«rskool Sentraal Sewesrugby Toernooi: Fichardtpark se Spanne Skitter! HoĆ«rskool Fichardtpark het die naweek weereens hul staal gewys tydens die jaarlikse Sentraal sewes rugbytoernooi aangebied deur…

Mnr & Mej Fichardtpark 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Mnr & Mej Fichardtpark 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark se aanbieding van Mnr & Mej Fichardtpark 2025 was ‘n betowerende glansgeleentheid. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: š—¦š—¶š—¹š˜„š—²š—æ š—ŗš—²š—±š—®š—¹š—·š—²s ontvang: š—•š—æš—¼š—»š˜€ š—ŗš—²š—±š—®š—¹š—·š—²s ontvang: š—©š—¶š—²š—æš—±š—² plek…

Maths24 Kompetisie – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Maths24 Kompetisie. Fichies se wiskunde-departement het op 16 Augustus `n Maths24 kompetisie aangebied waar die leerlinge meegeding het om as koning/koningin te kraai oor die getal: 24. Die kompetisie behels…

Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ā€˜n ware ambassadeur is…

Merensky Krieketweek – HoĆ«rskool Fichardtpark

Merensky Krieketweek. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het HoĆ«rskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ā€˜n moeilike blad.…

Ruiterkuns – HoĆ«rskool Fichardtpark

Ruiterkuns. Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en CornĆ© Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw:Ā  2de…

ATKV Radikale Redenaars – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

ATKV Radikale Redenaars – Die leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het bewys dat hulle kan redeneer. Die Redenaars het op 4 Mei by Oranje Meisiesskool aan die Vrystaat Streeksfinaal deelgeneem.…

Affies Netbal Toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

Affies Netbal Toernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark se netbalspanne het vandag hul toer by Afrikaans HoĆ«r Meisiesskool met goeie wedstryde afgesluit. Die Affies Netbal Toernooi was beslis ‘n baie leersame ervaring vir…

Vrystaat Laerskole Swemgala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Vrystaat Laerskole Swemgala. Fichardtpark PrimĆŖre Skool, Bloemfontein se leerders het aan die Vrystaat Laerskole Swemgala deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Top10 plekke in algehele ouderdomsgroepe: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/…

Fichie Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark krieket naweek

Fichie Krieket. Wat ‘n Fichie krieket naweek vir HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspanne! HoĆ«rskool Fichardtpark se 0/15A krieketspan het tuis teen Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool gespeel en met 3 paaltjies gewen. Fichie…

Netbalspan 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark 1ste span

Netbalspan 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark het pas hul 1ste netbalspan 2024 bekend gemaak. Die span is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaā€ƒ https://fpark.co.za Foto verskaf

Akademiese Prestasies 2023 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Akademiese Prestasies 2023. HoĆ«rskool Fichardtpark het hul DUX-leerders van elke Graad vereer vir hul skitterende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Fichies Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark kaptein skitter

Fichies Krieket. Die kaptein van Fichies Krieket se 1ste span, Eben Botha, het bewys dat hy een van die bestes is in die sentrale streek. Eben Botha het die tweede…

Fichies Klub 1000 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fichies Klub 1000. HoĆ«rskool Fichardtpark se nie-winsgewende maatskappy. Fichies Klub 1000 se visie is om die skool se belange, op alle terreine, op die hart te dra. Hierdie terreine sluit…

Atletiek Prestasies – HoĆ«rskool Fichardtpark

Atletiek Prestasies. Uitnemendheid is nog een van die waardes waarop Fichies baie trots is. Dit is nou amptelik, nege atlete in Suid-Afrika, gekeur onder die top 10 in hulle onderskeie…

Vrystaat Aksiekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark oefengroep lede

Vrystaat Aksie-Krieket. Tien krieketspelers van HoĆ«rskool Fichardtpark is tot die Vrystaat aksiekrieket spanne se oefen-groepe in hul verskeie ouderdomsgroepe gekies. O.18 O.16 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Akademie Top 10 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Akademie Top 10. HoĆ«rskool Fichardtpark maak hul Akademie Top 10 leerders vir die 3de kwartaal bekend. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za…

Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark, 7 Goues

Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het die afgelope naweek, by die Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms, hul beste gelewer en puik presteer. Goue medaljes: 7 Silwer medaljes: 7 Brons medaljes: 10 Vierde…

Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark het weereens, soos die afgelope vier jaar met verskeie byeenkomste, bewys dat hulle een van die top atletiekskole in die Vrystaat is. Met die Grey/Oranje atletiekbyeenkoms…

Fichies Netbal – Karla Pretorius nuwe afrigtingshoof

Fichies Netbal. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie opgewonde om aan te kondig dat die Protea Netbalspeelster, Karla Pretorius, aangestel is as Fichies Netbal se nuwe afrigtershoof. Die volgende woorde…

Spar National Netball Championships – Fichies presteer

Spar National Netball Championships. HoĆ«rskool Fichardtpark se netbalspelers het weereens hul skool se naam hoog gehou tydens die Spar National Netball Championships. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Hokkie Bokkieweek toer – HoĆ«rskool Fichardtpark na Spanje

Hokkie Bokkieweek toer: Vier hokkiespelers van HoĆ«rskool Fichardtpark is deel van die Hokkie Bokkieweek toer na Spanje. Luke McIntyre, Thomas Mostert, Marco Huygen en Kyle de Bie is almal lede…

Matriekafskeid 2023 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Matriekafskeid 2023. HoĆ«rskool Fichardtpark het Vrydag, 29 September, ‘n glansryke Matriekafskeid 2023 aangebied. Die tema van Griekeland is met die Fichie kleure van geel, blou en wit gevier. Die matrieks…

Motheo Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark spelers in spanne

Motheo Krieket. Ses krieketspelers van HoĆ«rskool Fichardtpark, MJ Herbst, Eben Botha, Ulrich Campher, Aiden Isaacs, Stian Kruger en Davyd Oosthuizen, is vir die Motheo spanne verkies. Die leerders sal tydens…

JF Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark onoorwonne

JF Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark het tydens die JF Kriekettoernooi al hul wedstryde gewen! Uitslae: HoĆ«rskool Fichardtpark 1ste krieketspan vs HoĆ«rskool Sentraal 1ste Krieketspan Fichardtpark kolf eerste en behaal 179 lopies…

Rasieleiers – HoĆ«rskool Fichardtpark stel bekend

Rasieleiers. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein stel met trots hul tien 2024 Rasieleiers bekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

Inter Africa Tennis – HoĆ«rskool Fichardtpark leerders presteer

Inter Africa Tennis. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste seuns- en dogterstennisspanne het vanaf 7 tot 9 September aan die Inter-Africa tennis toernooi in Bethlehem deelgeneem. Hier is ’n oorsig van die…

Vrystaat Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark leerders in B-Gholfspan

Vrystaat Gholf. Twee gholfspelers van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Jeandre van der Merwe en Gerald Fowler, is vir die Vrystaat B-gholfspan gekies. Hulle verteenwoordig die Vrystaat by die toernooi op…

Ritmiese Gimnastiek – Fichies leerder in Vrystaat span- Fichies leerder in Vrystaat span

Ritmiese Gimnastiek. Miante Pretorius, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Helena Botha Gimnastiekklub se Ritmiese uitnodigingskompetisie sowel as die Vrystaat se Ritmiese Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Sy…

Leerderraad 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Leerderraad 2024. Die matrieks van 2023 begin reeds op Maandag, 28 Augustus met hulle rekordeksamen. Daarom is HoĆ«rskool Fichardtpark se Leerderraad 2024 reeds aangekondig. “Fichies wens julle sterkte toe met…

0/18 SA Skole Rugby – Fichies se Jaco Grobbelaar behaal Goud

0/18 SA Skole Rugby. Die Fichies bars van trots vir Jaco wat Goud en Groen en Goud behaal het. Dit is vir die fantastiese prestasie wat Jaco Grobbelaar gister, 19…

Hokkie A Liga – Fichies is Vrystaat Seunshokkie kampioene

Hokkie A Liga. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.18A Seunshokkie span is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie A-liga kampioene! Fichies se eerste span hokkieseuns het gister in ‘n titaniese stryd teen Grey…

ATKV Tienertoneel – HoĆ«rskool Fichardtpark maak skoonskip

ATKV Tienertoneel. Die Leser Produksie van HoĆ«rskool Fichardtpark het die vere laat waai met ‘n ongelooflike 10 goue, 3 silwer en 2 brons toekennings. Uitslae ATKV Tienertoneel kompitisie: Fichies is…

Fisiese Wetenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark leerders genooi

Fisiese Wetenskappe. Nege leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark is na die Vrystaat Skeinat (Fisiese Wetenskappe) konvensie genooi. Die konvensie vind plaas op 14 en 15 Augustus by die Noordwes Universiteit, Potchefstroom…

Einsteinklub – Fichies besoek Universiteit van die Vrystaat

Einsteinklub. Die Einsteinklub leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Vrydag die Universiteit van die Vrystaat se mediese fakulteit besoek. Dit was ‘n verrykende ervaring vir die Einsteinklub leerders onder…

Tweede Liga Tennis – HoĆ«rskool Fichardtpark 1ste span maak geskiedenis

Tweede Liga Tennis. Die Fichie manne van die Eerste Tennisspan maak geskiedenis deur as die wenners van die Bloemfontein tweede liga afdeling aangewys te word. Hierdie vyf seuns het bo-gemiddelde…

Akademie – HoĆ«rskool Fichardtpark top presteerders

Akademie. HoĆ«rskool Fichardtpark maak hul Top Tien akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend. Graad 12 Akademie: Graad 11: Graad 11: Graad 10: Graad 10: Graad 9: Graad 9: Graad…

Sentrale Skole Sportreeks – Fichardtpark 1ste spanne skitter

Sentrale Skole Sportreeks. Fichie sport is Fichie trots! HoĆ«rskool Fichardtpark se Eerste sportspanne het weereens hul skool trots gemaak. Hierdie dinamiese groep Fichies het die afgelope Saterdag sowel as die…

Skole Tennis – HoĆ«rskool Fichardtpark vs HoĆ«rskool Witteberg

Skole Tennis. HoĆ«rskool Fichardtpark van Bloemfontein se tennisspelers het kragte gemeet teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Uitslae van die wedstryde teen Witteberg: Die spelers het uithalerspel gelewer teen sterk opponente.…

Interprovinsiale Landsdienskamp – Fichie leerder gekies vir Vrystaat

Interprovinsiale Landsdienskamp. HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op Schalk Botes. Schalk is gekies as die Vrystaat se verteenwoordiger by die Interprovinsiale Landsdienskamp. Die kamp vind plaas vanaf 09 tot 13…

Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark vs Grey Kollege

Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark se Eerste Hokkiespan het geskiedenis gemaak in skole hokkie deur Grey Kollege se Eerste Hokkiespan met 3 – 2 te wen. Die oorwinning is moontlik gemaak…

Provinsiale Baansport Kampioenskap – Fichies leerders gekies

Provinsiale Baansport Kampioenskap. Drie leerders van hoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is vir die Provinsiale Baansport Kampioenskappe se span gekies. Die leerders gaan vanaf 10 tot 12 Augustus aan die Nasionale…

Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder na Ierland

Rhino Week Rugby. Een van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se Fichie Leeus Rugbyspeler, Zaine van Zyl, is as deel van die o.17 Rhinoweek span gekies wat na Ierland toer. Meer…

SA Skolerugby uitslae – Oefenwedstryd 13 Julie

SA Skolerugby uitslae. Die SA Skolespan het vanmiddag tydens die oefenwedstryd teen die SA Skole A-span met 36 – 26 gewen. HoĆ«rskool Fichardtpark is Supertrots op Jaco Grobbelaar wat ‘n…

SA Skole Rugby – Fichies se Jaco Grobbelaar ontvang sy baadjie

SA Skole Rugby. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Jaco Grobbelaar. Jaco is gisteraand, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by HoĆ«r Landbouskool Boland formeel by die SA Skole…

Cheerleaders – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

Cheerleaders. HoĆ«rskool Fichardtpark van Bloemfontein is trots op hul Fichie Lions Cheerleaders. Hulle het tydens die SAMCA Nasionale kompetisie in Durban uitstekende prestasies behaal. Fichardtpark se All-Girls span het ‘n…

Tienertoneel – HoĆ«rskool Fichardtpark gereed vir fees

Tienertoneel. Die dramaleerders van HoĆ«rskool Fichardtpark skop mĆ“re oggend om 8h30 af met hulle eerste vertoning van die Tienertoneel seisoen. Baie sterkte met julle eerste vertoning! Break a leg! Kaartjies…

Vrystaat Hokkie Bokkieweek – wenners vir tweede jaar

Vrystaat Hokkie Bokkieweek. Baie geluk aan die Vrystaat Hokkie Bokkieweek span wat vir die tweede agtereenvolgende jaar die toernooi gewen het. Die span sluit HoĆ«rskool Fichardtpark eerstespan hokkiespelers in. ā€˜n…