)

Provinsiale Baansport Kampioenskap – Fichies leerders gekies

Provinsiale Baansport Kampioenskap. Drie leerders van hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is vir die Provinsiale Baansport Kampioenskappe se span gekies.

  • Marné van der Walt – Dogters O/19 – .22 Randslag en Jaggeweer.
  • Janco de Witt – Seuns O/19 – Gasgeweer, Windbuksveer en .22 Randslag.
  • Tiaan Fick – Seuns O/19 – Windbuksveer en .22 Randslag.

Die leerders gaan vanaf 10 tot 12 Augustus aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie te Bloemfontein deelneem.

Meer skolesport: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal