)
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 – Oranje Meisieskool

Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024. Al Vyf A-netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het hul wedstryde tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 gewen. Al vyf kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskappe! Die o.17A-,…

ATKV-Redenaarskompetisie – Hoërskool Fichardtpark

ATKV-redenaarskompetisie. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, EJ van Zyl, Asha Joory en Karla Marais, het het die afgelope naweek aan die semifinale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Karla…

Prysskiet 4 – Hoërskool Fichardtpark skuts presteer

Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal. Medaljes behaal: 3P 10m – o.16  Anje Blom – 2de plek:…

SA Western Mounted Games – Hoërskool Fichardtpark

SA Western Mounted Games. Hoërskool Fichardtpark leerder, Danél Vlok het die afgelope naweek die volgende perstasies behaal tydens die South African Western Mounted Games (SAWMGA) se Interprovinsiale Kompetisie.  Dag 1:…

Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark

Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw:  2de…

ATKV Redenaars semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark

ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…

Bloemfontein Skole-Liga Netbal – Hoërskool Fichardtpark

Wat ‘n vertoonvenster vir skolenetbal! In ‘n titaniese eindstryd het Hoërskool Fichardtpark en Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A netbalspanne mekaar die stryd aangesê in die Bloemfontein Skole-Liga Netbal. Die eindtelling…

Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Welkom Gimnasium

Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het teen Welkom Gimnasium se 1ste krietspan kragte gemeet in ‘n skole krieket wedstryd. Fichies wen die loot en stuur Gimmies in om…

Six-a-side Cricket – Hoërskool Fichardtpark presteer

Six-a-side Cricket. Die afgelope naweek het Fichies se spanne goed gevaar tydens die JF spoed-toernooi. By die six-a-side cricket het Fichardtpark ‘n uitstekende dag beleef. Hul A-span was onoorwonne tot…

Provinsiale Baansport Kampioenskap – Fichies leerders gekies

Provinsiale Baansport Kampioenskap. Drie leerders van hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is vir die Provinsiale Baansport Kampioenskappe se span gekies. Die leerders gaan vanaf 10 tot 12 Augustus aan die Nasionale…

Sentraal Top 20 Atletiek – Fichies weereens die wenners

Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein, wat weereens die waardige wenners van die Sentraal/ NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms Spankompetisieuitslae: *Vyftien beste prestasies per span: Die Fichiespan behaal 9…