)

Sentraal Top 20 Atletiek – Fichies weereens die wenners

Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein, wat weereens die waardige wenners van die Sentraal/ NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms

Spankompetisieuitslae:

  • Fichardtpark A-span:14891
  • Hoër Meisieskool Oranje A-span: 14120
  • Hoërskool Goudveld: 13958
  • Hoërskool Sentraal A-span: 13544
  • Grey Kollege A-span: 13533
  • Hoërskool Jim Fouché A-span: 13502
  • Hoërskool Fichardtpark B-span: 12380
  • Hoërskool Pretoria-Noord: 12211
  • Hoërskool Diamantveld: 11907
  • Hoër Meisieskool Oranje B-span: 1875

*Vyftien beste prestasies per span: Die Fichiespan behaal 9 eerste plekke, 14 tweede plekke en 11 derde plekke.

Individuele Toekennings op die dag:

  • 1) Beste prestasie deur ‘n Senior Dogter: Judy Watson (Diskus D17) gooi 45,42m en verdien 970 punte.
  • 2) 3de Beste prestasie deur Senior Dogter: Cilethe Julies (Hamergooi D19) gooi 45,70m en verdien 918 punte.
  • 3) 2de Beste prestasie deur Senior Seuns: Tiaan Pretorius (Hamergooi S19) gooi 62,00m en verdien 986 punte.
Beste Fichie-prestasies (in geen spesifieke volgorde):
  • 1) Judy Watson wen goud vir Diskus D17 met ‘n afstand van 45,42m en verdien 970 punte en sy wen brons in die Gewigstoot D17 met ‘n afstand van 13,26m.
  • 2) Lienke Badenhorst wen goud vir spiesgooi D17 met ‘n afstand van 36,18m.
  • 3) Junel Herbst wen goud vir driesprong D19 met ‘n afstand van 10,15m en wen silwer vir verspring D19 met ‘n afstand van 4,68m.
  • 4) Lize Ackerman wen goud vir 400m D19 met ‘n tyd van 56,92s en silwer vir die 200m D19 met ‘n tyd van 25,60s.
  • 5) Cilithe Julies wen goud vir Hamergooi D19 met ‘n afstand van 45,70m en verdien dus 918 punte. Sy wen ook brons in die Gewigstoot D19 met ‘n afstand van 9,90m.
  • 6) Matthew Valentine wen goud vir 200m S15 met ‘n tyd van 23,18s en hy wen silwer in die 100m S15 met ‘n tyd van 11,37s.
  • 7) Nico Bredenham wen goud vir 400 m S15 met ‘n tyd van 53,57s.
  • 8) Alwyn Olivier wen goud vir 400m S17 met ‘n tyd van 51,70s.
  • 9) Ruan Kriel wen goud vir Hamergooi S17 met ‘n afstand van 57,21m en verdien 900 punte.
  • 10) Leandri Cilliers wen silwer vir Verspring D17 met ‘n afstand van 4,49m.
  • 11) Natasha Gertenbach wen 2 silwer medaljes in die 100H D19 en 100m D19 met tye van 14,23 en 12,17s onderskeidelik. Sy verdien 910 punte vir haar pragtige tyd in die 100H.
  • 12) Matthew Durow wen silwer in die Hamergooi S17 met ‘n afstand van 52,83m.
  • 13) Dian Visagie wen silwer in die Hamergooi S15 met ‘n afstand van 36,14m.
  • 14) Rubin Visagie wen 2 silwer medaljes in die 100m S19 en 200m S19 afdelings met tye van 10,96s en 22,49s onderskeidelik.
  • 15) Jaco Grobbelaar wen silwer in die Diskus S19 met ‘n afstand van 44,00m en brons in die Hamergooi S19 met ‘n afstand van 56,76m en verdien 947 punte.
  • 16) Tiaan Pretorius wen silwer in die Hamergooi S19 met ‘n afstand van 62,00men verdien 986 punte.
  • 17) Zandri van Niekerk wen brons in die 200m D15 met ‘n tyd van 27,32s.
  • 18) Miike van der merwe wen brons in die Hamergooi D17 met ‘n afstand van 40,74m.
  • 19) Mckyla van der Walt wen brons in die Hamergooi D19 met ‘n afstand van 36,83m.
  • 20) Aiden Britz wen brons in die Hamergooi S15 met ‘n afstand van 35, 04m.
  • 21) J C Van der Linde wen brons in die Gewigstoot S17 met ‘n afstand van 13,90m.
  • 22) Zaine van Zyl wen brons in die Hamergooi S17 met ‘n afstand van 57,97m.
  • 23) Elfred Fleishman wen brons in die Hoogspring S19 met ‘n hoogte van 1,85m.
  • 24) Armand Mew wen brons in die Hoogspring S19 met ‘n hooste van 1,85m.
Deelnemers aan Sentraal Top 20 Atletiek
Deelnemers aan Sentraal Top 20 Atletiek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal