Six-a-side Cricket. Die afgelope naweek het Fichies se spanne goed gevaar tydens die JF spoed-toernooi. By die six-a-side cricket het Fichardtpark ‘n uitstekende dag beleef. Hul A-span was onoorwonne tot in die finaal waar hulle ongelukkig vasgeval het teen Hoërskool Kalahari.
Hoërskool Fichardtpark het twee spanne ingeskryf in die JF krieket 6’s.
Hoërskool Fichardtpark – span 2 uitslae:
- FHP vs Kalahari 1: FHP 37 vs Kalahari kry die wenlopies in 3 beurte
- Zayne Wiliamson behaal 19 lopies van 5 balle
FHP vs Brandfort
- Brandfort kolf en teken 40 lopeis aan. FHP kry die wen totaal in 3.2 beurte.
- Zayne van Zyl teken 18 lopies aan.
FHP vs JF 1
- FHP teken 67 lopies aan. Zayne Williamson en Zayne van Zyl teken elk 23 lopies aan.
- FHP beperk JF tot 68 lopies. FHP wen dus vir JF.
- FHP 2 speel in semifinaal teen FHP 1 waar hulle ongelukkig vasval.
Hoërskool Fichardtpark – span 1 uitslae:
FHP vs HTS
- FHP beperk HTS tot 32 en kry die wenlopies in 3.4 beurte.
FHP vs Kalahari 2
- FHP teken 74 lopies aan met MJ Herbst wat 22 lopies aanteken en Davyd Oothuizen 19 lopies.
- FHP beperk Kalahari 2 en wen die wedstryd.
Fichardtpark vs JF 2
- JF 2 teken 42 lopies aan en FHP kry die wenlopies in die laaste beurt. Micheal Craywagen behaal 24 lopies.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








