)

Witteberg Sporttoernooi – Hoërskool Trio sportspanne presteer

Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbal, hokkie en rugbyspanne het die afgelope naweek goed presteer tydens die Witteberg Sporttoernooi in Bethlehem.

Fast 5 Netbal
  • Hoërskool Trio se o.17A span eindig in die derde plek
  • O.15 span – man of the match: Minique Labuschagne

Five-a-Side Hokkie uitslae – Trio seuns

  • o.17 – 1 eindig 5de
  • o.17 – 2 eindig 2de
  • o.15 (2) Wenners – Man of the Match: Jeandré Bronkhorst – span 1 eindig tweede en span 3 vyfde.
Five-a-Side Hokkie uitslae – Trio dogters
  • o.15 Wenners – Die meisies wen sonder om enige bepalende wedstryde te verloor!
7’s Rugby – Trio uitslae
  • O.17’s wen die Bowl-afdeling
O.17 Trio 7’s rugbyspan
O.15 Five-a-side hokkie wenners
O.15 (2) Five-a-side hokkiewenners
Trio se Five-a-Side Hokkieseuns

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal