)
Mangaung Fast 5 Netbal – HoĆ«rskool Sentraal Presteer

Mangaung Fast 5 – Saterdag, 30 Augustus, het HoĆ«rskool Sentraal se o.15-netbalspan hul merk gemaak by die Mangaung Fast 5 toernooi. Dit was ‘n dag vol aksie, adrenalien en spangees…

Fast 5 Netbal – HoĆ«rskool Ermelo by SA’s

Fast 5 Netbal Nasionaal. HoĆ«rskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem. Die uitslae getuig van goeie kompetisie en…

Fast 5 netbal – HoĆ«rskool Ermelo vaar goed by SA’s

Fast 5 netbal. Die o/17-Eagles Fast 5- Netbalspan van HoĆ«rskool Ermelo het op 2 en 3 Oktober aan die SASN Fast 5 kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by HoĆ«rskool Florida…

JF Spoed Toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark vs Jim FouchĆ©

JF Spoed Toernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark se netbal, hokkie, krieket en rugbyspanne het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se spanne meegeding tydens die JF Spoed Toernooi. Fast5 Netbal Fichies se o.15 en…

Witteberg Sporttoernooi – HoĆ«rskool Trio sportspanne presteer

Witteberg Sporttoernooi. HoĆ«rskool Trio van Kroonstad se netbal, hokkie en rugbyspanne het die afgelope naweek goed presteer tydens die Witteberg Sporttoernooi in Bethlehem. Fast 5 Netbal Five-a-Side Hokkie uitslae –…