Fast 5 Netbal Nasionaal. Hoërskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem.
Die uitslae getuig van goeie kompetisie en die Erries is met reg trots op hierdie span:
- Wen 34-33 teen Hoërskool Garsfontein
- Verloor 24-33 teen Hoërskool Rustenburg
- Verloor 31-35 teen Hoërskool Diamantveld
- Verloor 25-31 teen Hoërskool Sentraal
- Wen 37-34 teen Hoërskool Brandwag
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








