)

Fast 5 netbal – Hoërskool Ermelo vaar goed by SA’s

Fast 5 netbal. Die o/17-Eagles Fast 5- Netbalspan van Hoërskool Ermelo het op 2 en 3 Oktober aan die SASN Fast 5 kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Hoërskool Florida aangebied.

Die Erries het gekompeteer teen Fast 5 netbal spanne van regoor Suid-Afrika en hulleself uitstekend van hul taak gekwyt.

Die uistlae is as volg:

  • EHS verloor 16-32 teen Menlopark (Gauteng 2)
  • EHS wen 20-14 teen Noorderland (Limpopo 1)
  • EHS verloor 20-26 teen Jan van Riebeeck (Wes-Kaap 1)
  • EHS wen teen Upington 23-17 (Noord-Kaap 3)
  • EHS speel gelykop met 21 elk teen Hoërskool Jim Fouché (Vrystaat 1)

Die dogters het die EHS met trots verteenwoordig en gewys dat hulle ‘n span is om mee rekening te hou. Nuwe vriendskappe is ook gesmee en die dogters het, oudergewoonte, veggees getoon.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal