)

Noordwes Boogskiet – Bergsig Akademie skiet kolskoot

Noordwes Boogskiet. Bergsig Akademie is baie trots op hul ses boogskietleerders wat deel is van die Noordwes Boogskiet A-span (Impalas) wat ‘n algehele oorwinning behaal het tydens die IPC (Interprovinsiale Kompetisie) by die 2023 AGA-SA Jaartoernooi.

Bergsig Academic is extremely proud of their six archery learners that is part of the Noordwes Boogskiet – Bergsig Akademie skiet kolskoot (Impalas) that took an overall win during the IPC (Interprovincial Competition) at the 2023 AGA-SA Annual Tournament.

North West A-Team

  • Dián Le Roux
  • Theo Jansen van Rensburg
  • Onalenna Totwe
  • Kayla Reyneke
  • Wessel van der Bank
  • Ronan Stephens

Bergsig spog dan ook met drie leerders in die Noordwes B-span (Knypkoppe) wat ‘n derde plek losgeskiet het tydens die jaarlikse AGA-SA Toernooi in die Interprovinsiale Kompetisie!

Noordwes B-span

  • Lexi Bronkhorst
  • René Le Roux
  • Dillon Campbell

Dit is duidelik dat Noorwes hope talent in boogskiet het. Baie geluk ook aan Mnr E Terblanche (Bergsig en NW-afrigter) met die puik pretasies!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsbergsig.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal