RSA Schools 2023 Ringball. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met ses Ringbal-spelers wat Bojanala (NWO) tans by die Nasionale RSA Schools 2023 Ringball toernooi verteenwoordig.
Die deelnemende spelers van Bergsig Akademie:
O.18A NWO meisies
- Jordan Gregory
O.17A NWO meisies
- Elginay le Roux
O15A NWO seuns
- Naldo Kock (Kaptein)
- Jaques Hurn
- Nicolas Grobler
O15B NWO seuns
- Hannes Ruth
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf