Noord vs Suid Atletiekbyeenkoms. Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete het goed presteer tydens die Noord Vs Suid Atletiekbyeenkoms Top 14 in die Paarl.
Prestasies:
Franco Le Roux:
- S19, H110m, 1ste plek
- S19, 100m, 2de plek
Heinrich van der Wath:
- S19, H400m, 1ste plek
- S19, 200m, 2de plek
Jurgen Nortje:
- S15, 800m, 1ste plek
Hanre Du Plessis:
- S19, Verspring, 3de plek
Louis Veitch:
- S19, Gewigstoot, 3de plek
- S19, Diskus, 3de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf