SANESA Skoleskoue – Bergsig Akademie
SANESA Skoleskoue – Twee van Bergsig Akademie se talentvolle ruiters het deelgeneem aan die SANESA skoleskoue. Dit het die naweek van 17 tot 18 April by Heartland plaasgevind. Elizna Cloete…
Hokkiespan – Bergsig Akademie v/s Curro Klerksdorp
Hokkiespan – Bergsig Akademie het gister behoorlik geskitter op die hokkieveld teen Curro Klerksdorp. Van die eerste fluitjie af was dit duidelik dat Bergsig se hokkiespan met vuur in hul…
Noordwes Interhoër 2026 – Bergsig Akademie blink uit
Noordwes Interhoër 2026 – Bergsig Akademie het tydens die Noordwes Interhoër 2026 atletiek weer eens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n indrukwekkende lys…
AGA Wêreldkampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
AGA Wêreldkampioenskappe 2025. Bergsig Akademie skiet reguit na internasionale roem! 🎯 Die AGA Boogskiet Wêreldkampioenskappe 2025 word vanjaar met trots in Walvisbaai, Namibië aangebied van 24 tot 26 Julie. Hierdie…
Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg
Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en…
Matriekafskeid 2024 – Bergsig Akademie
Matriekafskeid 2024. Bergsig Akademie se Matriekafskeid 2024 was ‘n absolute fees van kleur, musiek, goeie geselskap, heerlike kos, pragtige uitrustings en dans in egte betowerende Boheemse (Bohemian) styl. Die klas…
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Op Saturday, 14 September, het die Bergsig Akademie boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Boogskietkompetisie. Die span het ’n algehele tweede plek behaal. On Saturday, 14 September…
SA Landloop Kampioenskappe – Bergsig Akademie
SA Landloop Kampioenskappe. Die SA Landloop Kampioenskappe vind eerskomende Saterdag, 7 September, plaas by die Vaal University of Technology, Vanderbijlpark. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met 16 atlete wat NWN kleure…
Skole Krieket – Bergsig Akademie beweeg
Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan. Bergsig…
Noordvaal hokkie-toernooi – Bergsig Akademie
Noordvaal hokkie-toernooi. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog in 2024 met nie minder nie as vier spanne wat deurgedring het na die Noordvaal hokkie-toernooi. Verder maak hulle geskiedenis met die 0.16 dogterspan…
Noordvaal Hokkietoernooi 2024 – Bergsig Akademie
Noordvaal Hokkietoernooi 2024. Bergsig Akademie, Rustenburg, is supertrots op hul 0.16 hokkiedogters wat uitnemend presteer het tydens hierdie jaar se Noordvaal Hokkietoernooi 2024 Kampioenskappe. Hulle maak geskiedenis en stap weg…
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…
Ligweek 2024 – Bergsig Akademie
Ligweek 2024. Die afgelope twee dae se byeenkomste by Bergsig Akademie, Rustenburg, was voorwaar geseënd. Woensdagoggend was die onderwerp vir Ligweek 2024 “Om diensbaar te wees”. Neville Segoe het die…
Noordwes Swemkampioenskap – Bergsig Akademie
Noordwes Swemkampioenskap. Bergsig Akademie is baie trots op ses van hul swemmers wat tans deelneem aan die Noordwes Swemkampioenskap wat oor ses dae strek. Bergsig is extremely proud of six…
Noordwes Junior Tennisproewe – Bergsig Akademie presteer
Noordwes Junior Tennisproewe. Drie 1ste span tennisspelers van Noordwes Akademie het aan die NWJT (Noordwes Junior Tennisproewe) deelgeneem. Al drie hierdie spelers, Gideon du Plessis, Kgolagano Kgatsge en JP van…
Noordwes Boogskiet – Bergsig Akademie skiet kolskoot
Noordwes Boogskiet. Bergsig Akademie is baie trots op hul ses boogskietleerders wat deel is van die Noordwes Boogskiet A-span (Impalas) wat ‘n algehele oorwinning behaal het tydens die IPC (Interprovinsiale…
RSA Schools 2023 Ringball – Bergsig Akademie presteer
RSA Schools 2023 Ringball. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met ses Ringbal-spelers wat Bojanala (NWO) tans by die Nasionale RSA Schools 2023 Ringball toernooi verteenwoordig. Die deelnemende spelers van Bergsig Akademie:…
AGA SA Toernooi 2023 – Bergsig Akademie
AGA SA Tournament 2023. Dertig skuts van Bergsig Akademie, Rustenburg, neem vanaf 4 tot 6 Oktober aan die AGA-SA Toernooi (Inter Schools Championship) in Springs deel. Mag elkeen net sy…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Bergsig Akademie presteer
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Bergsig Akademie, Rustenburg, se ruiters het baie goed presteer gedurende die 2023-seisoen! Bergsig leerders, John Graham, Kaitlin Louw, Leandri van der Walt en Zanri Buys, sal die…






















